Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Seks

(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.)

Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Seks 101

Vrae en opmerkings kan HIER vir Marthie gestuur word. Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal egter NET in Marthie se afdeling beantwoord word. Lesers moet asseblief geduldig wees. Die afdeling is uitsluitlik bedoel vir die uitruil van inligting ter wille van beter volwasse seksuele opvoeding en / of hulp.
Gebruikers het die geleentheid om van Marthie se dienste gebruik te maak buite hierdie afdeling. Gebruik asseblief hierdie vorm om 'n afspraak met Marthie te maak.

Impotensie

****** ***** skryf: "Ek sal graag net wil hoor wat fout kan wees. My man kry 'n swakkerige ereksie maar ejakuleer glad nie. Daar is nie eers 'n BIETJIE "vloeistof" nie. Ons wil vir 'n baba probeer, maar hoe nou sonder sperms? Hy het wel probleme met sy prostaat (vergroot, gaan vadag vir bloedtoetse (PSA & CRP). Dit voel al of ek nie meer die ding reg kan doen nie. Ek het al vir hom "The Man Pill" gegeem, maar glo my niks gebeur nie. Het jy dalk raad asseblief?"

Antwoord: Klink asof die probleem fisiologies van aard is. Julle moet 'n dokter hieroor spreek.

Seks
A
B
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
V
W



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner