AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.) Vrae en opmerkings kan HIER vir Marthie gestuur word. Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal egter NET in Marthie se afdeling beantwoord word. Lesers moet asseblief geduldig wees. Die afdeling is uitsluitlik bedoel vir die uitruil van inligting ter wille van beter volwasse seksuele opvoeding en / of hulp. My vrou en ander mans***** *** ****** skryf: "Marthie, ons is al 26 jaar getroud. Ek weet my vrou hou nog baie van haar eerste kêrel deur wie sy die eerste keer gepenetreer is. Nou na al die jare is sy vrou oorlede en hy is baie alleen. Hy kuier af-en-toe by ons. Ek kan sien hy is nog baie lus vir haar en ek weet sy voel dieselfde vir hom ook. Hy is egter baie bang / lugtig vir my en ek wil hom graag toestemming gee om seks met haar te hê. Hoe gaan ek te werk om hom op sy gemak te stel? My vrou weet nie hiervan nie." Antwoord: Jy sal hierdie saak eers met jou vrou moet bespreek. Verward skryf : Antwoord : Ek het die volgende brief ontvang: Ben, Ben: Anoniem Ek het die volgende brief ontvang. Dit is duidelik dat hierdie ons gunsteling onderwerp raak. "Hi Ben! Wel ons is nou 12 jaar getroud, besonders gelukig en het ´n baie aktiewe sekslewe en die selfde punt kom soms by ons op. Ons lewe ´n baie stabiele lewe en glo alby aan hoë morele standaarde en maak ons kind ook so groot. Nie een van ons het ooit seks met ´n ander persoon gehad nie. Voor ons troue het ons net met ons hande gevroetel maar ons eerste keer was ons eerste huweliksnag. Dink jy dis normaal dat iemand soos ek en die ander persoon jou vrou sou toelaat om so iets te doen? Dit is vir my baie belangrik dat sy bevredig word en ek dink ek kry dit nogaal baie goed reg, as ons seks het gesels ons graag oor hoe sy daarvan sou hou om haar Tiete vir die of daai ou te wys, hoe sy sou "like" een van ons huisvriende haar Koek moet lek en haar ook moet steek. Sy sal ook graag dalk ´n getroude vriendin se man met haar naaktheid wou verlei. Sy is ´n baie mooi vrou en sal nie juis sukkel om so iets reg te kry nie. In ´n vertroulike gesprek het ´n goeie vriend aal aan my bely dat hy graag met haar sou wou seks hê. Omdat ek haar ten volle vertrou wens ek so dat so iets met haar kon gebeur omdat ek weet ek haar nie sal verloor nie. Soms sê sy ook selfs dat sy sou "like" om seks te hê met twee tot drie mans. Ek vermoet die meeste mans sou bekomerd raak of kwaad word as sy vrou vir hom so iets moes sê. Is daar fout met my dat ek net mooi anders op tree en nie regtig sal omgee as so iets moet gebeur nie (net so lank sy dit nie in die geheim doen nie) of sal jy sê dit is maar ´n algemene ding maar dat mense net nie graag met ander daaroor praat nie. Ek wonder baie oor hoe normaal dit is, toe ek die persoon se brief lees het ek besef daar is nog ander ook soos ek. Jy het nie dalk ook statistieke in die verband nie? Groete" Ben: Mnr X, Ongelukkig het ek geen statistieke in die verband nie. Ek publiseer die week ´n brief wat ek ontvang het ter aanvulling van ´n vorige onderwerp. Beste Ben Interessante storie, dié van jou oor ´n man en vrou wat net vir ´n wyle wil gaan "kuier anderkant die draad". Ek en my vrou is so twee jaar terug deur dieselfde ding. Dis maar moeilik om ´n geskikte persoon of paartjie te kry, want aan die een kant wil jy dit so anoniem moontlik doen, aan die ander kant wil jy nie met ´n maniak te make kry nie. Ek stem saam met jou: dit is beter om met stimulasie te begin, eerder as te ernstig. In ons geval, is dit al waarby ons toe gebly het. Ons het aan die begin maar ´n advertensie op een van die seksplekke op die web geplaas, en deur al die gemors gesif tot ons ´n paar versigtige navrae gekry het. Ons het gedink dis die mense wat waarskynlik min of meer soos ons oor hierdie goed voel. Op die ou end het ons met twee paartjies en een enkel man kontak gemaak. Ons het eers saam met elkeen gaan koffie drink by ´n plek, en toe ons gemaklik voel, op een van die paartjies en die enkel man besluit. Soos ek sê, in ons geval het dit nooit op volle omgang uitgeloop nie. Die enkel man het ons eenkeer ontmoet, en die paartjie twee keer. Ek sal jou die details van die ontmoetings spaar, maar vir ons was dit baie opwindend, en ons gebruik die ontmoetings in ons fantasieë ook. Ek dink ook jy is reg, hierdie is nie iets wat vir almal bedoel is nie. En ek is seker mens moet die geluk ook aan jou kant hê, want ek het ook al van mense gelees wat dit nie so lekker getref het met die mense wat hulle ontmoet het nie. F****** skryf: Ben: Natuurlik moet jy met hom praat! Sê hom hoe jy voel en hy behoort te verstaan. Maak net seker jy doen dit vooraf. Dis nogal ´n interessante situasie waarin jy jou bevind (self skep). Jy wil nie jou man met ander vrouens deel nie EN jy wil nie ander vrouens met jou man deel nie. Ek het die volgende vraag ontvang: Ben! Ons het geen probleme met ons sekslewe nie en ek as haar man is baie goed in die bed, aantreklik, asook is ons finansieel goed daaraan toe en het 2 baie oulike kinders. Dit was totaal en al my voorstel en ek dink tans sy oorweeg dit, maar al wanneer ons hieroor praat is tydens seks as ons albei baie jags is ens. Sy is ´n baie goeie vrou en was nog nooit vantevore in ´n buite egtelike verhouding gewees nie. Wat is jou opinie en wat dink jy sal die voordele asook nadele wees?. Jou opinie sal vir ons baie belangrik wees en sien uit daarna om van jou te hoor. --name weerhou-- Ben: Julle tweetjies, Ek voorsien nie ernstige probleme nie, mits beide van julle sonder enige voorbehoud daartoe instem en emosioneel volwasse genoeg is om die situasie te hanteer. Ek wil vooorstel julle bespreek die onderwerp eers onder ander omstandighede as in jou laasgenoemde paragraaf. Sou julle wel besluit om tot die stap oor te gaan kan dit dalk ´n goeie idee wees dat daar nie geslagsomgang is die eerste keer nie, maar dat julle besluit op een of ander vorm van stimulasie. Soos ek al in meer as een geval teëgekom het kan so ´n ondervinding nuwe vuur in julle sekslewe blaas. Let egter daarop dat dit ook die teenoorgestelde effek kan hê as albei van julle nie gereed is daarvoor nie. | ||