Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Seks

(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.)

Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Seks 101

Vrae en opmerkings kan HIER vir Marthie gestuur word. Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal egter NET in Marthie se afdeling beantwoord word. Lesers moet asseblief geduldig wees. Die afdeling is uitsluitlik bedoel vir die uitruil van inligting ter wille van beter volwasse seksuele opvoeding en / of hulp.
Gebruikers het die geleentheid om van Marthie se dienste gebruik te maak buite hierdie afdeling. Gebruik asseblief hierdie vorm om 'n afspraak met Marthie te maak.

Nie lus vir meisie

Ek het hierdie brief ontvang:

Hi Ben,

Ek het n moeilike situasie. Ek is nie meer verlief in my vriendin nie. Sy is n nice mens, en ek gun haar alles, maar ek is rerig nie meer lus vir haar nie. Sy is baie verlief in my, maar dit begin nou om my nerves klaar te maak. Ek het rerig nie lus om haar hart te breek nie, maar ek voel ek moet uitkom. Hoe kan n mens iemand se hart saggies breek? Nog erger is dat ons saam woon. Ons het baie geld saam uitgegee en ek weet dat as ons opbreek dit baie duur kan word. Die beste oplossing sou wees as ek weer in haar verlief kan wees, maar ek dink nie dat dit moontlik is nie.

HELP!!
- Barry

Ben:

Barry, ek is bevrees daar is nie ´n maklike uitweg uit die een of ´n kitsoplossing vir jou probleem nie. Ek stel voor jy lees ook die raad wat ek aan Raadop in Verlief op meisie se niggie gegee het. Daar is nie ´n sagte manierom iemand se hart te breek nie, maar op die lange duur sal sy dit waardeer as jy haar nou die waarheid vertel.

Seks
A
B
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
V
W



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner