Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Seks

(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.)

Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Seks 101

Vrae en opmerkings kan HIER vir Marthie gestuur word. Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal egter NET in Marthie se afdeling beantwoord word. Lesers moet asseblief geduldig wees. Die afdeling is uitsluitlik bedoel vir die uitruil van inligting ter wille van beter volwasse seksuele opvoeding en / of hulp.
Gebruikers het die geleentheid om van Marthie se dienste gebruik te maak buite hierdie afdeling. Gebruik asseblief hierdie vorm om 'n afspraak met Marthie te maak.

 


Te vet vir seks

Ek het die volgende vraag ontvang:

"Hi Ben
Ek is so 13 jaar getroud en ek glo ons het so ´n normale huwelik soos ander wat al 13 jaar getroud is."

"Ek was baie maer toe ons getroud is. Het so 52kg geweeg en is 1.65m lank. Met twee kinders en die jare weeg ek nou so 90kg en dit is net of ek nie dieselfde uit my sekslewe kan kry as toe ek maer was nie. Ek was so drie jaar terug baie siek en het weer gewig verloor en dit was vir my weer baie lekker om seks te hê maak nie saak hoe ons dit gedoen het nie."

"Is dit ek of is dit so dat ´n oorgewig vrou dit nie so geniet soos iemand wat mooi maar is nie? Dit is net makliker vir ´n maer persoon om sommige posisies te doen. My man sê ek is vir hom nog steeds mooi en sexy maar ek glo dit nie. Ek is nou op ´n dieet. Kan dit dalk wees dat dit my seksdrang verlaag? My man is ´n baie warm man en ek glo dit kan ´n probleem raak."

"Dan is daar nog iets. Hy wil ook baie graag anale seks hê. Ek het vir hom gesê ek is te vet en ons het al probeer maar ek weet nie so mooi nie. Dit is baie seer en ek kan net nie lekker daar inkry nie en ek glo dit is die vet wat die probleem is. Wat moet ons doen dat ek meer gemakliker kan wees met dit? Baie dankie vir die site. Mens is skaam om oor die goed te praat en ek glo dit is belangrik vir enige verhoudig."

Dankie
- Meisie van Pretoria

Ben:

Meisie
Ek ken heelwat "vet" persone met ´n gesonde sekslewe. Net so ken ek persone wat onlangs gewig aangesit het en dit klink vir my asof seks vir hulle meer ´n gehyg na asem is as enige iets anders. Die punt hier is dat daar meer as gereeld ´n verband is tussen die genot wat jy uit seks put en hoe gemaklik jy in jou eie liggaam is.

Dit klink nie asof jy tevrede is met jou liggaam nie en daarom is die kanse minder dat jy net soveel genot uit seks sal put soos voorheen. Jy behoort dus te werk aan die aanvaarding van jou eie liggaam of daaraan te dink om bietjie gewig te verloor tot op die punt waar jy weer gemaklik voel.

Die dieet kan beslis jou seksdrang verlaag. ´n Dieet wat bloot daarop gemik is om jou te laat kilogramme verloor is nie noodwendig gesond vir jou nie. Persoonlik sou ek gesond eet en oefening doen om daardie ekstra vetjies af te skud.

As jy nie hou van die idee van anale seks nie, dan moet jy dit so aan jou man oordra en hy behoort dit so te aanvaar. Indien jy dit graag wil doen, maar dit moelik inkry kan jy enige (waterbasis) smeermiddel gebruik om te help. Ek glo nie die vet is die probleem nie.

Seks
A
B
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
V
W



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner