// argiewe

2010 FIFA-wêreldbeker

Hierdie tag word geassosieer met 25 bydraes

Sokker = voetbal: Clubcultuur in Vlaanderen

Wat is die kultuurverskille tussen die groot sokkerklubs in Vlaandere?

Kaapstad-stadion is perfek

Volgens Fifa se sekretaris-generaal, Jerome Valcke, is Kaapstad se 68 000-sitplek stadion “perfek”.

Goodwill “2010″ Zwelithini

Die Zoeloe-koning Goodwill Zwelithini het die regering gevra om sy portret in alle belangrike openbare plekke soos lughawens en stadions in KwaZulu-Natal uit te stal tydens die 2010 FIFA-wêreldbeker.

Suzuki Alto spot met die kompetisie

Ten midde van ’n vloedgolf sogenaamde spesiale aanbiedinge met die Sokker-Wêreldbeker as tema, het ’n slim reklameveldtog ’n geel kaart aan foefiereklame uitgedeel.

(Sokker)baljaar

Die elfde US Woordfees buit in die spesiale (sokker)baljaar die dubbelsinnigheid van dié eg-Afrikaanse,
onvertaalbare woord uit deur baldadig en speels met die wêreldbekertema te baljaar.

Kiwis streng bewaak tydens wêreldbeker

Die Nieu-Seelandse sokkervereniging het ’n private sekuriteitsfirma gehuur om hulle land se sokkerspelers te beskerm gedurende die 2010 Fifa Wêreldbeker in Suid-Afrika.

Nuwe werklikheid vir 2010 FIFA-wêreldbeker

Nuwe tegnologie gaan gebruik word om die 2010 FIFA-wêreldbeker in Suid-Afrika te verkoop aan die wêreld.

Sokker: alles wat jy wil weet maar te skaam is om te vra

Sokker is een van die magtigste fenomene op aarde – of jy dit in terme van geld, passie of aanhang meet.

Die 2010 FIFA-wêreldbeker in 3D

Sony bring spesiale 3D-kamera’s na Suid-Afrika om 2010 se sokkerwêreldbekerwedstryde mee op te neem.

Wêreldbekerhowe

Die Suid-Afrikaanse regering beplan spesiale wêreldbekerhowe tydens die 2010 FIFA-wêreldbeker.

Gratis jolkolle vir 2010 FIFA-wêreldbeker

Spesiale openbare jolkolle gaan in die nege gasheerstede in Suid-Afrika oopgemaak word om die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi na die mense te bring.

Spesiale muntstuk vir 2010 FIFA-wêreldbeker

Die van ons wat belê in goue munte kan nou nog ‘n blinke by die versameling voeg.


Switch to our mobile site