Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.
Die produksies Mooi Maria, Rooiland, lig en …miskien het Saterdag by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees met die grootste pryse weggestap.
Musiek is ’n universele taal wat sonder onderskeid met al wat ’n mens is gesels.
Die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom begin die 4de Oktober.
Die jare sewentig is bekend vir skreeuende kitaarklanke, Abba, Sonja Herholdt, Grease en draaiende diskoligte op die maat van die Bee Gees.
Pianis Rocco de Villiers en violis Annake de Villiers speel die beeldskoonste en bekendste melodieë.
Die gesprekke en gesonde debatte word voortgesit, maar vanjaar word dit meer toeganklik gemaak deur dit weer soos in die verlede om 08:30 aan te bied.
Dit was al lankal tyd vir ’n nuwe vertoning van musiekteater-diva Amanda Strydom.
Bekkige Bobbejaan ontmoet ’n klomp maats – seekoei vertel vir hom hoekom sy ore en sy oë op sy kop sit, hy gee vir skilpad ’n nuwe dop, dalk red hy die visse …
Uys Krige, digter en skrywer, kon speel met die Afrikaanse woord.
PG du Plessis bring Fees van die ongenooides verhoog toe.
Penumbra ondersoek die enigmatiese en hartseerverhaal van Helen Martins van Nieu-Bethesda se Uilhuis, wat haar lewe lank ’n buitestander was. Danser en choreograaf Nicola Haskins bied in dié dansteaterstuk ’n empatiese perspektief op Martins se gevoelens, drome en begeertes wat tot ’n obsessie gelei het. Met ’n dansgroep van UP se dramadepartement. Aardklop 2011 Beeld [...]
John Jacobs se Woorde sonder woorde is vir almal – maak nie saak of jy 5 of 75 is nie.
Onlangse kommentaar