Adam Small sou in 2026 sy 90ste verjaardag gevier het en dis ook 10 jaar sedert hy oorlede is.
Sleutelwoord Argiewe:Adam Small
Opwindende Musiekspyskaart vir Musiekindaba 2022
Musiekindaba gaan die ganse musiekbedryf byeenbring om koppe bymekaar te sit, verhoudinge te bevorder, loopbane te bou, te leer, inligting te deel en die wonderwêreld van musiek te vier. Musiekindaba bied egter nie net die geleentheid vir betrokkenes in die bedryf om bymekaar te kom nie. Van die grootste name in Afrikaanse musiek is in …
Lees meer “Opwindende Musiekspyskaart vir Musiekindaba 2022”
Adam Small: Denker, digter, dramaturg
Met Adam Small se oorlye op 25 Junie 2016 het daar ’n einde gekom aan die lewe van ’n unieke mens en ’n unieke oeuvre: ’n digter, dramaturg en denker met besonderse insig in die aktualiteite van sy tyd.
“Mooi is die dood” deur Adam Small
“Mooi is die dood” deur Adam Small, voorgelees deur Koos Kombuis.
Adam Small (1936-2016)
Adam Small is op Saterdag 25 Junie 2016 oorlede nadat hy die vorige dag ’n operasie ondergaan het.
What abou’ de lô?
What abou’ de lô? is ’n kortfilm deur Charles Badenhorst, geïnspireer deur die gedig van Adam Small.
#suidoosterfees Joanie Galant-hulle
Adam Small se toneelstuk is ‘n storie wat ons terug neem na die gedwonge verskuiwings wat tydens die Apartheid-era plaasgevind het.
#suidoosterfees Krygslied
Biblioteek Musiek Produksies stel ‘n fassinerende program bekend wat die uitdrukking van droef, wanhoop en kwaad, wat ontstaan tussen bevolkingsgroepe gedurende konflik, bestudeer.
#Woordfees Kô, lat ons sing!
In hierdie 80ste verjaardaghuldeblyk aan Adam Small word die digter en dramaturg se legendariese woorde gevier in sang en musiek, en in gesproke vorm.
Prof Adam Small: Klawerjas en daarna
In Afrikaans, met lees van verse – met hier en daar kort toeligting by ‘n gedig.
