WSpel se 12de weergawe is verlede week geloods. Dit is tans die grootste Afrikaanse speltoetser ter wêreld.
Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.
Sedert die verskyning van die titel in 2003 was daar veranderinge op die wêreldtoneel, in die Suid-Afrikaanse mediabedryf, aan die taalfront en in die praktyk van wetenskaplike teksversorging.
Waar Afrikaanse spreekwoorde vandaan kom, #312 So by my kool
Vir baie mense in Afrika is die Internet iets wat deur ander mense geskep word, en wat ons eenvoudig verbruik.
‘n Musikale wêreldreis saam met Jannie Moolman, Rina Hugo, Arina de Witt, Kevin Leo en gaskunstenaars Myra Maud en Cristiaan Mangano.
Uys Krige, digter en skrywer, kon speel met die Afrikaanse woord.
Die agterhuis, oftewel die dagboek van Anne Frank, is een van die mees gelese boeke in die wêreld.
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het gisteraand by hul bekroningsplegtigheid in Stellenbosch pryse oorhandig aan jong, sowel as gevestigde skrywers. Elsa Joubert is bekroon met die Louis Hiemstraprys vir nie-fikse vir haar werk Reisiger en Lina Spies het die SA Akademieprys ontvang vir haar uitmuntende vertaling van Anne Frank se dagboek in Afrikaans, [...]
13 Augustus 2011 is die jaarlikse Koop-’n-Afrikaanse-boekdag.
Herman van den Berg praat oor Jacques Brel en die nuwe Brel in Afrikaans. (video)
Ian Wessels het as aanbieder van Loslip, sy geselsprogram weeksdae 2nm op RSG, bekend geraak vir sy spontane, aansteeklike lag.
Na 8 jaar het die veteraan kunstenaar Piet Botha weer ‘n Afrikaanse album die lig laat sien. Die nuwe CD heet Spookpsalms en bevat 11 splinternuwe komposisies.
Onlangse kommentaar