// argiewe

Albert Maritz

Hierdie tag word geassosieer met 16 bydraes

2012 kykNET Fiestas nominasies bekendgestel

Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.

Aardklop wenners aangekondig

Die produksies Mooi Maria, Rooiland, lig en …miskien het Saterdag by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees met die grootste pryse weggestap.

Mooi Maria

Die verhaal van ’n meisie wat eens Mooi Maria was – totdat die noodlot toegeslaan het.

’n Seder val in Waterkloof

Hierdie skat uit die pen van PG du Plessis is Innibos 2011 se opdragproduksie en maak deel uit van die PG du Plessis Vereringsgeleentheid.

My pa dink hy’s Elvis

Bekroonde skrywer Reinet Nagtegaal en haar seun Jan-Jan ondersoek met hierdie stuk die delikate verhouding tussen ‘n pa en sy tienerseun.

Taraboemdery

In hierdie drama kom krap ’n vreemdeling, Koot, met sy lorrie, sy wyn en sy kitaar almal se lewens deurmekaar.

Elders aan diens

Die digter, skrywer, dramaturg en rubriekskrywer Jeanne Goosen is die tema van ‘n nuwe kabaret.

Suikerbos

Die kort en roekelose lewe van ‘n vastrapkoning.

Eghard van der Hoven

Vanoggend se koerant dra die … ek raai – dankbare nuus dat Oom Eghard dood is in sy slaap. Rustig, soos ek dink hy verdien het.

NP van Wyk Louw en die meisies …

‘n Vuurwarm NP van Wyk Louw-show met die twee leading ladies van die TV-reeks Orion, Erica Wessels en Tinarie van Wyk Loots en die nuwe musieksensasie Frieda van den Heever.

Die Ander Marta

Die Ander Marta is ‘n eenvoudige verhaal, maar so aktueel dat dit gehore op KKNK verstar gelaat het.

Albert Maritz en Paul Eilers

Albert Maritz en Paul Eilers

Faan se trein

Danksy ‘n ruimhartige borgskap van Sanlam gaan gehore in ander dele van die land ook die geleentheid kry om die bekroonde KKNK-produksie, Faan se trein, te ervaar – 30 jaar nadat die toneelstuk oorspronklik opgevoer is.


Switch to our mobile site