Dit was ‘n treffer in Edinburgh, Londen en New York en nou het dit die #Woordfees aan die gons.
Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.
Die produksies Mooi Maria, Rooiland, lig en …miskien het Saterdag by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees met die grootste pryse weggestap.
Twee beste vriende: rugby, bier, frustrasie, twyfel oor loopbaankeuses – normale ouens.
‘n Jong boer en sy boerin ken geen ander taal as dié van die natuur nie.
Onlangse kommentaar