Bekendstelling: Die Tronkgesprekke deur Willie Esterhuyse & Gerhard van Niekerk

Dié boek onthul dat PW Botha reeds in 1984, te midde van die Totale Aanslag, in die geheim opdrag sou gee dat sy minister van justisie, Kobie Coetsee, gesprekke met Nelson Mandela in die tronk voer.