// argiewe

André P. Brink

Hierdie tag word geassosieer met 7 bydraes

Skrywers begin petisie teen mediawet

Twee bekende Suid-Afrikaanse skrywers, Nadine Gordimer en André P. Brink het met ‘n petisie begin teen die regering se beoogde media-tribunaal.

Oom Kootjie Emmer

Oom Kootjie Emmer is Lykbesorger en Nagwadrywer op Witgatworteldraai.

Groot Verseboek

In die vyftigerjare, toe Groot Verseboek vir die eerste keer deur Tafelberg uitgegee is, en selfs nog in die vroeë tagtigerjare (toe die voorlaaste uitgawe verskyn het), was die Afrikaanse digkuns veel kleiner as vandag.

‘n Vurk in die pad

Hierdie memoir is, soos André P. Brink dit self stel, ’n reaksie op “’n behoefte … om nader te kyk na party gebeurtenisse in my lewe wat ek nog nie genoegsaam ondersoek het nie; baie dinge wat ek nog nie verstaan nie; baie wat my seergemaak of verras of vreugde veroorsaak het…” Die memoir gee [...]

Draaijakkals

“And now for something completely different”, sou die Engelse sê. Op zyn Afrikaans kan mens seker sê: “Hier kom ´n ding!” Want ´n boek soos Draaijakkals tel mens nie elke dag op nie – veral nie in Afrikaans nie. Die naaste onlangse soortgelyke boek is seker André P Brink se Duiwelskloof, daardie rondomtalierit in Gamkaskloof [...]

21

In 1956 is die loop van die Afrikaanse letterkunde verlê deur ´n smal bundeltjie: Jan Rabie se 21, ´n prosawerk wat vir die taal ´n waterskeiding was en sy rimpelinge dekades lank deur die Afrikaanse kultuur bly stuur het. Dit is gebou op ´n verstommende ironie: dat Rabie se werk oorspronklik in Engels geskryf en [...]

Donkermaan

Teen die agtergrond van die woelinge en onsekerhede van vandag se Suid-Afrika is hierdie waarskynlik die intiemste verhaal wat Brink nog geskryf het, sê die uitgewer van die boek, Human & Rousseau.

Switch to our mobile site