Sewe vriende, Model C-born frees, gaan stap vir oulaas saam in die Sederberge voordat hul lewens verskillende rigtings inslaan.
Sleutelwoord Argiewe:André Terblanché
André Terblanché – Pop-Culture bekeerdes
André Terblanché is by die 2015 Woordfees benoem vir die beste musiekgedrewe produksie met Ballade vir ’n backtrack. Vanjaar keer hy terug met ’n kitaartas propvol oorspronklike liedjies en ’n pretensielose vertoning waarin hy hom nie aan taal- en genre-grense steur nie. As jy hou van boetiekbier en baardolie is dié show so reg in …
#Woordfees Hensop!
Kêns Ouma lees teeblare en bokdrolle en voorspel die toekoms verbasend akkuraat.
#Woordfees Die sideboard – die musical
’n Ongeletterde Abraham de Bruin leer skryf om met sy “Tietser” Stella te trou.
#Woordfees Ballad for a backtrack
In hierdie vertoning word die Afrikaanse musiekbedryf met sy liriekeraai-en-biertent repu-tasie onderskraag, ondermyn en ondersoek.
#Aardklop Mits dese wil ek vir jou sê …
Uittreksels uit sy verhale, dagboeke, briewe en kabarette stel die geliefde skrywer Hennie Aucamp aan die woord.
#Aardklop Wentel
Tafelberg is ’n eiland. Emma, haar pa en ’n groep desperate vlugtelinge klim op ’n trein na die Karoo, weg van die dreigende water wat alles kom terugeis.
5Maestros
Hierdie groep manlike musici tower klanke op uit ‘n musiekblyspele en films.
#Woordfees 5Maestro’s!
Hierdie groep manlike musici tower spesiaal vir die 15de Woordfees ’n meesterlike spektakel van klanke vir jou op.
#Woordfees Skalie skinderstories tref Stoffontein
Ontgin of ontken?