Daarom skryf ek

Waarom skryf mense liedjies? Wat gebeur voor daardie kreatiewe “fairy dust” begin skitter, en die pen en papier nader getrek word en ‘n skrywer voor die klavier of kitaar gaan sit om ‘n splinternuwe liedjie te skryf? Anna vertel stories van hoe liedjies by haar uitgekom het, asook snaakse en interessante stories van waar bekende …

Suidoosterfees vier Erfenismaand op hoë noot

September is Erfenismaand, en die Suidoosterfees vier vanaf die 21ste dié spesiale gebeurtenis op Suid-Afrikaners se kalender met twee Lockdown Legato-aanbiedings: Kaapsentriek en Maestro’s en mentors.

Puik vermaak vir almal by die Suidoosterfees

Die Suidoosterfees doen sy slagspreuk, “’n Fees vir almal!” in 2021 gestand met ’n verskeidenheid produksies wat van 26 April tot 2 Mei by Artscape opgevoer word.

KKNK Mothership Sessies

Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) en Mothership Studios bied vanaf Donderdag 30 Julie tot Donderdag 24 September ’n eksklusiewe musiekreeks aan wat musiekliefhebbers in die gemak en veiligheid van hulle huise kan geniet.

Suidoosterfees 2019 – ‘n fees vir almal

Die 16de jaarlikse Suidoosterfees vind vanaf 24 tot 30 April by die Artscape-teatersentrum plaas en
sluit op 1 Mei by die Kaapse Stadsaal af.