Majuba: Heuwel van Duiwe is ‘n Suid-Afrikaanse oorlogsfilm uit 1968 geregisseer deur David Millin.
Sleutelwoord Argiewe:Anna Neethling-Pohl
Daar doer in die stad
Jamie Uys is die vervaardiger, regisseur en skrywer.
Die Bou van ’n Nasie
Die Bou van ’n Nasie is ’n Afrikaanse rolprent wat in 1938 uitgereik is.
Liefde, Anna
Liefde, Anna bring die formidabele Anna Neethling-Pohl in al haar onsterflike glorie as aktrise, taalstryder en vuurvreter na die verhoog – met Sandra Prinsloo in die naamrol van haar eertydse mentor.
‘n “nuwe” teks vir krismis
“Woorde leer”, antwoord Paul Eilers op my vraag oor waarmee hy hom gaan besig hou oor die komende kersseisoen.