// argiewe

Anthea Thompson

Hierdie tag word geassosieer met 4 bydraes

2012 Fleur Du Cap-benoemings

Die gesogte Fleur du Cap-toekennings vir teaterproduksies word op 18 Maart by die Baxter-teater in Kaapstad gehou.

2012 kykNET Fiestas nominasies bekendgestel

Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.

Aardklop wenners aangekondig

Die produksies Mooi Maria, Rooiland, lig en …miskien het Saterdag by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees met die grootste pryse weggestap.

Broken Glass

Anthony Sher is tans in Suid-Afrika vir Arthur Miller se aandoenlike Broken Glass in die Fugard-teater in Kaapstad.