’n Suid-Afrikaanse vegvlieënier en dié baasvlieër in die Royal Air Force (RAF) tydens die Battle of Britain.
Sleutelwoord Argiewe:Apartheid
Wit mans kán nie dans nie
Blykbaar het Apartheid amptenare reeds geweet wit mans kan nie dans nie. ’n Amptelike (absurde) skrywe van die regering in antwoord op ’n aansoek om ’n gemeenskapsaal te huur vir ’n Kerspartytjie in 1980. Daar moes aansoek gedoen word omdat almal by die partytjie nie dieselfde velkleur sou hê nie. Bron: Sieraaj Ahmed (Twitter / …
Lyk van die Republiek
’n Klein deel van ons reënboog nasie wat nooit die geleentheid gegun was om oor die gedwonge dood van hul kultuur te rou nie.
Die toestand van die nasie
Ek is maar net bekommerd.
En gatvol.
#NAF2015 Cape of Rebels
Cape of Rebels ondersoek twee tydperke in die Suid-Afrikaanse geskiedenis: die Anglo-Boereoorlog en die stryd teen Apartheid.
Afrikaanse voorgeskrewe werke lok vol sale
As deel van hul program om teater onder die jeug te ontwikkel en te bevorder, bied Kunstekaap vanjaar weer vier voorgeskrewe werke op die verhoog aan.
#Vryfees Return of the ancestors
Met ’n knik in die rigting van Woza Albert!, waarin Jesus na Apartheid-Suid-Afrika gekom het, stuur die voorvaders ’n afvaardiging na 2014 se Suid-Afrika om te sien of hul offer die moeite werd was.
Nadine Gordimer
Die skrywer Nadine Gordimer is Sondag 13 Junie stil in haar slaap oorlede.
There’s something I must tell you
Die Iziko Slave Lodge in Kaapstad bied van gister af Sue Williamson se uitstalling, There’s something I must tell you, aan. Dit duur tot 30 Junie.
#NAF Woman in Waiting
Woman in Waiting is ’n kragtige biografiese reis deur die donker hart van die meerderheid vrouens se lewe onder apartheid.