Arno Carstens se nuwe enkelsnit “Sprokie” trek luisteraars in ‘n droomagtige wêreld van gebroke skoonheid en brose hoop, wat die sentrale temas van Carstens se onlangse EP Sewe Sakke Hoop weerspieël. Gewortel in Afrikaanse liriek, dra die snit die emosionele gewig van ‘n generasie wat te midde van chaos na betekenis soek. “Sprokie”, is ‘n …
Sleutelwoord Argiewe:Arno Carstens
Arno Carstens Duo met Giovanni Serci
Geniet ‘n intieme aand saam met die bekroonde sanger-liedjieskrywer en beeldende kunstenaar Arno Carstens by Die Boer teater restaurant in Durbanville. Met ‘n loopbaan wat oor dekades strek, het Arno ‘n integrale deel van die Suid-Afrikaanse musiektoneel geword. In hierdie vertoning lewer die kragtige duo onder andere sy nuutste enkelsnit, “Sprokie” – ‘n spookagtige, liriese …
Arno & Albert- Sattelites Tour
Maak gereed vir ‘n onvergeetlike aand van musiek en stories terwyl twee ikoniese Suid-Afrikaanse kunstenaars, Arno Carstens en Albert Frost, bymekaarkom vir The Satellites Tour.
Arno Carstens Trio Unplugged
As die voorsanger van The Springbok Nude Girls het Arno se dinamiese verhoog teenwoordigheid en musiekstyl ‘n onuitwisbare merk op die Suid-Afrikaanse rocktoneel gelaat.
Sewe Sakke Hoop
Die veelbekroonde Suid-Afrikaanse sanger Arno Carstens se nuutste Afrikaanse skepping,`n 5-snit EP getiteld Sewe Sakke Hoop, is onlangs uitgereik.
Hoe gaan dit
Die bekroonde sanger en liedjieskrywer Arno Carstens keer terug weer na sy Afrikaanse wortels met sy nuwe enkelsnit “Hoe Gaan Dit”.
Arno Carstens Duo
’n Musikale reis wat oor die twee dekades van Arno Carstens se loopbaan strek, van die gewilde klank van die Springbok Nude Girls tot die ikoniese enkelsnitte van sy solo-loopbaan.
Toyota Musiekfees 2023
Met 46 aanbiedings – van stadiongrootte tot klein en intiem, kry jy alles van buitelugkonserte tot kabaret, uitgelate optredes met jazz, rock, rumba, hip-hop en pop.
Opwindende Musiekspyskaart vir Musiekindaba 2022
Musiekindaba gaan die ganse musiekbedryf byeenbring om koppe bymekaar te sit, verhoudinge te bevorder, loopbane te bou, te leer, inligting te deel en die wonderwêreld van musiek te vier.
Opwindende Musiekspyskaart vir Musiekindaba 2022
Musiekindaba gaan die ganse musiekbedryf byeenbring om koppe bymekaar te sit, verhoudinge te bevorder, loopbane te bou, te leer, inligting te deel en die wonderwêreld van musiek te vier. Musiekindaba bied egter nie net die geleentheid vir betrokkenes in die bedryf om bymekaar te kom nie. Van die grootste name in Afrikaanse musiek is in …
Lees meer “Opwindende Musiekspyskaart vir Musiekindaba 2022”
