Dertig jaar na die première en na dawerende sukses, kom William Kentridge en die Handspring Puppet Company weer bymekaar om Faustus in Africa! aan te bied by The Baxter van 26 Februarie tot 22 Maart 2025.
Sleutelwoord Argiewe:Atandwa Kani
Lara Foot se Othello
Kaartjieverkope het pas geopen vir Lara Foot se Othello deur William Shakespeare, ’n produksie met ’n uitmuntende rolverdeling en skeppende span wat van 6 April tot 4 Mei 2024 sy Suid-Afrikaanse buiging maak in die Pam Golding-teater van die Baxter.
Gif / Poison / Ityhefu
“’n Man en vrou wat ’n kind verloor het, toe hulself en uiteindelik mekaar.”
Die 51ste Fleur du Cap-teaterpryse
Die benoemings vir die 51ste Fleur du Cap-teaterpryse is bekend.
#NAF Black and Blue
Black and Blue ondersoek die voortbestaan van die baas vs slaaf verhoudings binne die veilige enklawes van Suid-Afrika se voorstede.
Die Mies die beste, Naledi-toekennings 2014
Vanjaar kon die Naledi-toekennings bekend gestaan het as die Mies Julie-aand.
Nasionale Kunstefees ( #NAF ) 2013 Telbord
Wie hou van wat by die Nasionale Kunstefees in Grahamstad. #NAF
The Island
Die wêreld het heelwat verander sedert die stuk die eerste keer opgevoer is in 1973.
