Hierdie musiekspel bevat nuutgeskrewe sowel as 300-jaaroue melodieë, vervleg met verse oor die wêreld van die Kaapse Maleiers geskryf deur I.D. du Plessis.
Sleutelwoord Argiewe:Basil Appollis
#Woordfees Die gangsters
Gangsters nooi vier gesagdraers van die Reënboognasie na ’n herdenking van die lewe en dood van Joe Jesus, ’n gangster-heilige wat vermoor is.
#KKNK Emo Adams : Is duidelik
Die talentvolle Emo Adams en sy span het al twee keer die Absa KKNK se Kanna-prys vir die Beste Musiekproduksie gewen.
#NAF My Word! Redesigning Buckingham Palace
My Word! Redesigning Buckingham Palace kombineer die talente van akteur Basil Appollis met dié van skrywer Richard Rive.
#Woordfees Wrongly accused
’n Jong man van die Oos-Kaap bevind homself in groot moeilikheid met die gereg wanneer ’n selfoonwinkel se Indiese eienaar hom van diefstal beskuldig.