Die lewe marineer ‘n mens.
Dit is die openingsaand van die Afrikaanse superster Duke Vermeulen se groot Comeback Toer.
Dorings en rose steek die draak met paartjies aan die hand van komiese situasies en beeld ’n tipiese verhouding uit van hul eerste kys as kleuters tot hul laaste koppie koffie as bejaardes.
In Deconstructing Denise, ‘n eenmanstuk, is Denise ‘n vrou van die nag wat droom om ‘n sanger te wees.
Die dramatisering van Harry Kalmer se gewilde “Meistraat”-rubrieke in Rapport neem die gehoor na die 1970′s.
Bekroonde skrywer Reinet Nagtegaal en haar seun Jan-Jan ondersoek met hierdie stuk die delikate verhouding tussen ‘n pa en sy tienerseun.
Paul is ‘n skrywer wat deesdae beter drink as wat hy skryf.
Gedink jy’t die laaste gesien van die skreeusnaakse Grot-familie? Dink weer.
Willie Loman kén van tussenin – dis waar hy homself sy lewe lank nog bevind. Maar in die lewe van ’n verkoopsman is daar nie veel tussen ’n Skyline en ’n Camry nie.
Live en Ingeplug is ‘n skreeusnaakse karaoke kabaret wat die wel en wee volg van Kannetjie Kleingeweld – die Karaoke Koning van Kaapstad.
Verskeie temas kom na vore in vanjaar se toneelaanbod by die Aardklop Nasionale Kunstefees.
Die Nazi’s het aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog ‘n skat in Duitswes-Afrika kom wegsteek. Die hele ekspedisie het in die woestyn vergaan en die skat het ‘n legende geword.