// argiewe

Ben Schoeman

Hierdie tag word geassosieer met 5 bydraes

2012 Fiestas

Die tweede KykNET Fiesta-toekennings is gisteraand in die Kunstakaap Kaapstad oorhandig. Die toekennings vereer Afrikaanse kunstenaars op die verhoog en agter die skerms.

2012 kykNET Fiestas nominasies bekendgestel

Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.

Kanna-benoemings vir 2011

Die Absa KKNK benoemings vir die Kanna-toekennings vir 2011 is:

Bymekaarkomplek vir die kunste

Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.

Ben Schoeman

Ben Schoeman was die wenner van die 2003 Unisa Nasionale Klavierkompetisie wat deur hom en twee ander bekroonde pianiste (Eugene Joubert en Stephen Pierce) oorheers was. Al drie is studente van Professor Joseph Stanford.