Die Britse TV-reeks Thunderbirds is in die 70’s oorgeklank in Afrikaans en vanaf 1976 uitgesaai as Redding Internasionaal.
Die eerste KykNET Fiësta-toekennings is die week in Kaapstad oorhandig.
Willie Loman kén van tussenin – dis waar hy homself sy lewe lank nog bevind. Maar in die lewe van ’n verkoopsman is daar nie veel tussen ’n Skyline en ’n Camry nie.
Bart Nel is die filmweergawe (oorspronklik vir televisie) van J. van Melle se bekende verhaal oor Bart Nel, ‘n boer wat aan die Rebellie van 1914 deelgeneem het.
Onlangse kommentaar