Die Fleur du Cap-toekennings word op 17 Maart by die Kunstekaap in Kaapstad gehou.
Beste Aktrise: Robyn Scott – London Road
Beste Aktrise: Antionette Kellermann – As Die Broek Pas Jennifer Steyn – Molly Bloom Liezl de Kock – Womb Tide Robyn Scott – London Road Beste Akteur: Chris van Niekerk – Dinsdae By Morrie Nat Ramabulana – The Girl in the Yellow Dress Thami Mbongo – Woyzeck Warrick Grier – Blackbird Beste Regisseur: Marthinus Basson [...]
Stoot is ‘n onmisbare buitelug-kunservaring geskep deur die internasionaal bekroonde landskapkunstenaar Strijdom van der Merwe, Schalk van der Merwe en skrywer en regisseur Gaerin Hauptfleisch.
Na die skittersukses van Janice Honeyman se WAM in Mei 2006, bied die Klein Libertas Teater met trots nog ‘n kwaliteit kinderproduksie aan.
In samewerking met die landskap- en visuele kunstenaar Strijdom van der Merwe word die Arnold de Jager-renbaan buite Oudtshoorn gebruik om ‘n produksie te skep wat al die sintuie raak.