// argiewe

Bronwyn van Graan

Hierdie tag word geassosieer met 6 bydraes

Babbel

Tydens die nadraai van ’n revolusie verval taal en kruip die chaos van die oorlog tot in die harte van mense.

2012 kykNET Fiestas nominasies bekendgestel

Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.

Lot

Popsterre, kanaries en tennisliefhebbers slaan remme aan voor ‘n hek wat bokveld toe lei.

Bullets over Bishop Lavis

Bishop Lavis, Cape Flats − ‘n gemeenskap bekend vir misdaad, dwelms en gangsters.

Betésda

Betésda is ’n omgewingspesifieke drama wat die storie van Betésda in die Bybel as vertrekpunt gebruik.

Stoutgatpassie

Die twee grapjasse van Joe Barber-faam probeer kop of stert uitmaak oor wat die gesag van die kerk en staat in die nuwe Suid-Afrika nou eintlik beduie.