// argiewe

Charl du Plessis

Hierdie tag word geassosieer met 6 bydraes

KKNK Telbord, 1 April – aand

#KKNK Bord kry meer momentum met @Biancalegrange @CharlPianoman @emoadams & @_taramay

Charl du Plessis aanvaar uitdaging vir KKNK

Charl du Plessis is Suid Afrika se piano man en meng in Shanghai Brunch sy klassieke klaviermusiek van wêreldgehalte met kontemporêre ritmes in ’n musikale produksie wat jy kan proe!

Classics & 70’s skud blad

Die jare sewentig is bekend vir skreeuende kitaarklanke, Abba, Sonja Herholdt, Grease en draaiende diskoligte op die maat van die Bee Gees.

Amanda Strydom: Binnekamer

Dit was al lankal tyd vir ’n nuwe vertoning van musiekteater-diva Amanda Strydom.

Crème Chopin

Neem een porsie polonaise en meng dit deeglik met ’n ligte wals.

Swanemeer: Die ware verhaal

Nataniël het al saam met verskeie simfonieorkeste opgetree.