Die Kannas-toekennings gee erkenning aan produksies van uitstaande gehalte by die Absa KKNK.
Roekeloos.co.za span tegnologie in om vas te stel hoe mense werklik voel oor 2012 se KKNK. Ons scrapers lees elke Facebook-inskrywing, twiet en artikel wat in Oudtshoorn gegenereer word.
Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.
Die produksies Mooi Maria, Rooiland, lig en …miskien het Saterdag by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees met die grootste pryse weggestap.
Rooiland is ’n onthutsende verhaal van kollektiewe verhale – oorgeërfde herinneringe wat wapens word in die monde van gevangenes.
Na ´n baie suksesvolle speelvak by die District Six Café in Kaaspstad, is die engeltjies nou oral!
Onlangse kommentaar