Daar is soveel dinge wat ’n mens nooit vir jou ouma vra wanneer jy die kans het nie. Wanneer jy later probeer onthou wat sy wel vertel het, het jy die grootste deel van haar storie al weer vergeet.
“Hartchirurg Chris Barnard se kinders is ‘n in bitter stryd gewikkel oor die eienaarskap van ‘n Irma Stern-skets en ander aandenkings uit hul kindertyd.” Barbara Zoellner Frederick Barnard Christiaan Barnard Janet Silva Chris Barnard se kinders in hofgeding
In hierdie drama kom krap ’n vreemdeling, Koot, met sy lorrie, sy wyn en sy kitaar almal se lewens deurmekaar.
Die stories in hierdie boek is reise: na plekke, na tye her, na mense, na binne. En soos reise altyd maak, beweeg hulle jou, want jou siel is die eintlike reisiger. En soos met alle reise kleef daar ’n blouïgheid aan die opwinding.
As iemand wat nie eintlik gereeld Afrikaanse boeke lees nie, skielik ´n paar ure lank nie belangstel in die krieket op die TV of rekenaarspeletjies nie, en net met sy neus in ´n boek sit en uitgelos wil word “om uit te vind of die vliegtuig gaan opstyg”, moet jy weet dat ´n skrywer iets [...]
In 1956 is die loop van die Afrikaanse letterkunde verlê deur ´n smal bundeltjie: Jan Rabie se 21, ´n prosawerk wat vir die taal ´n waterskeiding was en sy rimpelinge dekades lank deur die Afrikaanse kultuur bly stuur het. Dit is gebou op ´n verstommende ironie: dat Rabie se werk oorspronklik in Engels geskryf en [...]
Daar is pas aangekondig dat ABSA se bydrae tot Aardkop ‘n verdere borgskap om uitnemendheid te vier.