Vir die tannies is daar dik koeksisters en vir die ooms is daar ʼn stomp saag.
Sleutelwoord Argiewe:Chris Vorster
Die hart verklap
Die hart verklap is ’n Afrikaanse vertaling en verwerking van die Amerikaanse skrywer Edgar Allan Poe se klassieke kortverhaal oor obsessie, vervolgingswaan en moord, The Tell-tale Heart.
Operasie Holm
Marion Holm en Chris Vorster het nog ‘n jaar oorleef en deel dankbaar en plesierig die lesse, lawwighede en lollerye wat die jaar meegebring het.
Operasie Holm
Holm kan steeds nie bekostig om twee of meer akteurs te gebruik nie, so sy speel weer eens AL die rolle self.
Manne
Met geraamtes in die kas en wraak op die brein stap vyf manne die boendoes binne… slegs vier keer terug.
Ag, kom ek val sommer met die Holm in die huis
Dit is Holm se 14de solovertoning en hierdie keer praat sy vir ’n slag nie nét bog nie, nee-heeee, hierdie keer gesels sy oor die feit dat géén mens se lewe immuun is teen pyn nie, maak nie saak hóé ryk of mooi of maer jy is nie.
#VSKunstefees Suiker
Hugo Claus, beroemde Vlaamse digter en dramaturg, se drama speel af in ’n Franse suikerfabriek waar vyf mans in die somerseisoen as trekarbeiders werk.
Ooms
Tobie Cronjé en Gerben Kamper is twee knorrige ooms wat tot hul spyt saam in ’n ouetehuis beland.
#kknk2016 Ag, kom ek val sommer met die Holm in die huis
Marion Holm is verby 50 en soos die ouderdom aanstap, só stap die wag voor haar mond óók aan.
#Woordfees Twee susters
Hulle was drie susters … nou is daar slegs twee.