// argiewe

Christopher Plummer

Hierdie tag word geassosieer met 7 bydraes

Beginners

‘n Man klim op die ouderdom van 75 jaar uit die kas.

Oscar-benoemings 2012

Beste film:

War Horse
The Artist
Moneyball
The Descendants
Tree of Life
Midnight in Paris
The Help
Hugo
Extremely loud and incredibly close

Golden Globe-wenners vir 2012

Golden Globe-wenners vir 2012

Hollywood se Girl with the Dragon Tattoo

Is dit nou nodig? The Girl with the Dragon Tattoo gaan ’n Hollywood weergawe kry, sommer nog vanjaar.

Die 82ste Oscar-benoemings

Die tien (dis reg, vanjaar is dit 10) benoemings vir die beste rolprent is:

The Imaginarium of Doctor Parnassus

Grootmense kan ook opgewonde raak oor flieks en Terry Gilliam se jongste is ‘n goeie rede om jou Coke en springmielies te upsize tot mens net oë sien uitsteek.

Up

Dit begin beskeie. ‘n Swart en wit nuusfilm vertel van die reise van die bekende avonturier Charles F. Muntz. Dan blom die skerm met die kleurvolle Up, een van die beste animasieflieks.


Switch to our mobile site