Golden Globe-wenners vir 2012
Net ’n paar uur nadat ons David Fincher se lof besing maak hy skoonskip in die Golden Globes met The Social Network. Hier is die res van die wenners:
Met: Arnold Schwarzenegger & Claire Danes Regisseur: Jonathan Mostow Indrukwekkende spesiale effekte, iets om oor te dink en goeie ouens wat slegte ouens pakgee. Wat wil mens nou meer hê van ´n aand se vermaak? In Terminator 3: Rise of the Machines is John Connor ´n jong man. Sy moeder is reeds oorlede. Hy maak [...]
Onlangse kommentaar