‘n Groot versameling kontemporêre kuns word Dinsdag in Johannesburg opgeveil deur Stephan Welz & Company.
Conrad Botes is die feeskunstenaar vir Aardklop 2009.
Die kern van die klassieke program by vanjaar se Aardklop Nasionale Kunstefees is gebou rondom ‘n uitgebreide Barok-program wat deur die Puk-kampus van die NWU aangebied word.