// argiewe

Cultivaria

Hierdie tag word geassosieer met 16 bydraes

Tydloos 2011

‘n Musikale wêreldreis saam met Jannie Moolman, Rina Hugo, Arina de Witt, Kevin Leo en gaskunstenaars Myra Maud en Cristiaan Mangano.

Kreatiewe skryfsessies

Of jy nou droom van daai groot roman of reeds jou hand aan ’n verhaal of gedig gewaag het, jy sál baat vind by ’n skryfsessie deur die kreatiewe skryfonderrig-spesialis dr Estelle Kruger.

Danie Niehaus en Mathys Roets

In hierdie produksie van die tweestuks Mathys Roets en Danie Niehaus, word die vrou se prominente rol in die samelewing deernisvol besing.

Noot vir Brood

Vanjaar debuteer Chris Chameleon sy produksie Noot vir Brood by Cultivaria 2010.

Amanda Strydom in Konsert

Diva Amanda Strydom, bring met hierdie vertoning die allermooiste uit haar musiekskatkis na die
Cultivariafees.

Amor Hai Vinto

Die program bied ‘n seleksie van werke vir sopraan en bariton uit sowel die vroeë Italiaansebarok as verteenwoordigende werke uit die hoogbarok.

Ai Meraai! Bruidjies Dit en Dot

Marga van Rooy is terug met juweeltjies uit Mikro se skatkis van die liefde.

Afri-Frans

“Briljant!” “Die beste musiekproduksie in jare”“Wêreldklas” is maar ‘paar van die woorde wat deur teatergangers landwyd oor Afri-Frans, die produksie geuiter is.

Cultivaria Heinz Emporium

Die Heinz Emporium gaan ‘n bynes van bedrywighede sowel as die beste plek om asem te skep tydens vanjaar se Cultivaria kunsfees.

Trap die planke – David Kramer

David Kramer het ‘n ongelooflike loopbaan as liedjieskrywer, sanger en teaterpersoonlikheid oor die afgelope drie dekades gehad.

Die onbekende Coenie

Woordsmid, musikant en sanger Coenie de Villiers skuif agter die vleuelklavier in vir ‘n musiekfees soos min.

The Orange Guitar

The Orange Guitar is CH2 se nuutste album en hiermee bewys hulle hulle passie en liefde vir musiek.

Boulevard of Dreams

Anna Davel se Franse Cafe-styl liedjies neem die gehoor terug na ‘n droomverlore Boulevard in Parys.


Switch to our mobile site