Aanpas of vlieg? Tannie Evita Bezuidenhout, Kidi Amin, Pik Botha. Nowell Fine, Piet Koornhof, Mevrou Petersen, die ou Krokodil, Madiba en die dansende DA kom tot ons redding.
Die DA het pres. Jacob Zuma se aankondiging Saterdag dat oudpres. Nelson Mandela se gesig op ‘n nuwe reeks banknote sal verskyn, verwelkom. Opposisie verwelkom Mandela-banknote
‘n Satiriese plakkaat van pres. Jacob Zuma en die DA-leier Helen Zille het sosiale netwerke behoorlik aan die gons.
“‘n Onderwyser van Noordwes is van aanranding aangekla nadat ‘n negejarige leerling wat met ‘n DA-plakkaat gespeel het, geslaan is, berig Woensdag se uitgawe van die New Age-koerant.”
“Die Demokratiese Alliansie (DA) het Donderdag uitgevaar teen die opmerkings wat Jimmy Manyi, regeringswoordvoerder, teenoor bruinmense in die Wes-Kaap gemaak het.”
DA-leier Helen Zille het Vrydag meer besonderhede bekendgemaak oor Eskom se leningsaansoek by die Wêreldbank.
Anwar Ishmail, lid van die DA en verkose LP vir die Worcester-Touwsrivier omgewing, word intern deur sy party ondersoek weens die beweerde gebruik van pornografiese webwerwe.
´n Plaaslike DA organiseerder in George, Lionel Carelse, het in die hof verskyn nadat hy na bewering mense betaal het om honderde ANC plakkate van pale te verwyder.
Onlangse kommentaar