Dis ‘n aand om te onthou wanneer kitaarspeler Dan Patlansky begin met sy jongste Suid-Afrikaanse toer – Me, Myself & My Strat.
Sleutelwoord Argiewe:Dan Patlansky
Winelands Blues Festival 2024
Maak gereed vir ‘n onvergeetlike aand van sielvolle blues!
Duo Electric
Die blues-meester Dan Patlansky skop 2023 af met ’n nuwe weergawe van sy Duo Electric.
Me, Myself & My Strat
Dan Patlansky speel van sy ou en nuwe materiaal.
Help om Guy Buttery se jongste projek te befonds
Binne die eerste ag dae op IndieGoGo het Guy Buttery reeds 40% van die geld wat nodig is vir sy jongste projek.
Dan Patlansky op toer
Dan Patlansky is tans op ’n landwye toer met ’n akoestiese weergawe van Wooden Thoughts.
Dear Silence Thieves
Dan Patlansky is op toer met sy nuwe album, Dear Silence Thieves, wat in Mei 2014 die lig gesien het.
Nasionale Kunstefees ( #NAF ) 2013 Telbord
Wie hou van wat by die Nasionale Kunstefees in Grahamstad. #NAF
Woordfees 2012 Telbord
Die Woordfees is vanjaar oorval met groot groepe feesgangers. Roekeloos.co.za se eksperiment om die Woordfees data op sosiale media te ontleed was ewe suksesvol.
Woordfees telbord, 7 Maart
#Woordfees feesgangers praat oor nog ‘n #Polony produksie: #Ont. Twee dames kom by #GrietaKryGeleerdheid en #MooiMaria. Nuut op musieklys: @danpatlansky en die Suiderkruis Mis. http://goo.gl/QtGk4