// argiewe

Dana Snyman

Hierdie tag word geassosieer met 7 bydraes

Hier huil jy net twee keer

Hier huil jy net twee keer is die opvolg vertoning van die suksesvolle Baby, as ek verby ry.

Blou Maandag

’n Wetenskaplike van Cardiff-Universiteit het ‘n formule gevind om te bereken wanneer ‘n blou Maandag mens gaan tref.

Rooikaart

Die bekende akteur Frank Opperman is terug op die verhoog met ‘n splinternuwe eenmanstuk Rooikaart.

Die Dinges is ‘n Watsem

Die Dinges is ‘n Watsem, met samestelling en regie deur Mareli Hattingh, is ‘n prettige, pittige samestelling van stories en staaltjies, deur onder andere Jan Spies en Nataniël.

KKNK 2008 Program

Met die 2008 KKNK program is gepoog om die huidige identiteit en gehore van die fees te behou.

Wyk 14

In Wyk 14 vertolk Frank Opperman weer die rol van Pottie Potgieter, die werklose, Afrikaanse man, wat sy storie in die bekroonde en gewilde eenmanstuk Die uwe, Pottie Potgieter vertel het.

Langpadstories

Stories is die kat-ogies van die langpad en die GPS vir die siel.