Danie Niehaus is al vir meer as vier dekades bekend as bekroonde sanger en liedjieskrywer en hy snoer kragte saam met Germandt Geldenhuys.
Sleutelwoord Argiewe:Danie Niehaus
Uit Danie Niehaus se musikale skatkis
Danie Niehaus is meer as 30 jaar na sy debuut in die musiekbedryf …
#Woordfees 16 Onse
Die Woordfees is vanjaar 16 jaar oud. Hierdie swierige musiekvertoning vier die verjaardag feestelik!
Rooi Kersfees
Danie Niehaus, bekende Kaapse sanger, keer terug met ‘n eiesoortige vertolkstyl van liedjies van sy jongste album Rooi asook bekende en gewilde Kersliedjies in die produksie Rooi Kersfees.
Rembrandt
Mathys Roets, met Matthys Maree op klavier, ondersoek die muses van manwees in Rembrandt.
Danie Niehaus en Mathys Roets
In hierdie produksie van die tweestuks Mathys Roets en Danie Niehaus, word die vrou se prominente rol in die samelewing deernisvol besing.
Dagboek
Danie Niehaus is een van daardie sangers wat mens nie in ‘n kassie kan sit nie.
‘Net ‘n Bietjie Liefde’, vra Danie Niehaus
Grapmaker en storieverteller, natuur- en sportmens, rolmodel en aktiewe lid van verskeie liefdadigheidsorganisasies waaronder Kinderwelsyn en die Hartstigting van Suid-Afrika.
Grys Gebiede
Danie Niehaus se eeste Afrikaanse album in sowat ses jaar het pas verskyn, enkele maande na die sukses van ‘n kersalbum met die titel Kerslantern.
As jy eendag glo
Na ‘n paar jaar se blaaskans maak Amanda Luyt ‘n welkome terugkeer tot die plaaslike musiekbedryf met haar kraakvars CD As jy aan eendag glo.