Na ʼn onderbreking van twee jaar weens Covid-19 inperking, vind die Eseltjiesrus Boekefees weer plaas vanaf Donderdag 16 tot Saterdag 18 Junie.
Sleutelwoord Argiewe:David Kramer
David Kramer skryf en neem `n spesiale liedjie op vir die donkies by Eseltjiesrus
Eseltjiesrus naby McGregor is 16 jaar gelede gestig toe die nood besef is vir eerstens, ʼn veilige hawe vir afgeleefde, verwaarloosde donkies en tweedens, die noodsaaklikheid van bewusmaking van hierdie diere se merkwaardige eienskappe, soos getrouheid en nederigheid.
Johnny raakvat
David Kramer met “Johnny Raakvat” by die Baxter Teater in Karoo Kitaar Blues.
Die storie van die Hoenderhaan
Die storie van die hoenderhaan met die blou overall.
Bloemfontein Blues
David Kramer met die storie van toe hy in Chicago was.
Jy’s My Sweetheart
David Kramer, 1990’s
‘n Man Stap
‘n Man Stap – David Kramer
Maanskyn
Uiteindelik het ons weer Afrikaanse musiek vir die pad.
The Paul Simon Story
David Kramer en die Paul Simon storie
World in Union
In een van die Suidoosterfees vlagskip-produksies wat vir die 2020-feesprogram geskeduleer was, sou PJ Powers en haar orkes saam met die Tygerberg-kinderkoor opgetree het.