Die Beste Afrikaanse Album in die Wêreld … Ooit

Die titel van dié album is ‘n groot aanspraak om te maak en daar sal lank gestry kan word oor of die 42 nommers regtig die beste is wat daar is.

Alternatief op sy beste

Hoekom Alternatief? Ek verstaan dat dit dalk ‘n bemarkbare begrip, maar vir my is dit ‘n belediging as mense soos David Kramer as “Alternatief” aangebied word. Kramer is een van die beste liriekskrywers ooit in Afrikaans! Wat ek teen hierdie tipe kompilasie het is dat ek so te sê al wat ‘n liedjie is reeds […]