Dit was al lankal tyd vir ’n nuwe vertoning van musiekteater-diva Amanda Strydom.
Deon Opperman se nuutste drama, Aantrekkingskrag, maak sy debuut by Aardklop 2011.
Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.
’n Vrou keer vir die eerste keer ná twintig jaar terug na die plaas waar sy grootgeword het en ontdek dat die plaas nou besit word deur die man op wie sy as jong meisie verlief was.
Die dramaturg en TV-persoonlikheid Deon Opperman gaan skei van sy aktrise vrou Hanli Rolfes, en dit lees soos ‘n kykNet-sepie – met die hulp van Rapport natuurlik. Daar is buite-egtelike seks, ontkleedanseresse, aanrandings en ‘n gen*** (genaai). Opperman het onlangs Rolfes uit die kykNet-reeks Getroud met Rugby geskryf. Lees die hele storie by Rapport.
Verskeie temas kom na vore in vanjaar se toneelaanbod by die Aardklop Nasionale Kunstefees.
Uit die komediepen van Deon Opperman, wat saam met Lizz Meiring die komedietreffers Die Skandaal en Die Skandaal II: dubbeldosis geskep het, kry Pretoria nou die nuutste treffer Dubbel en Dwars met Lizz Meiring in die hoofrol. Die res van die geselskap sluit in akteurs soos Justin Strydom, Meren Reddy, Diaan Lawrenson, Makgano Mamabolo en [...]
Suid-Afrika het nog nooit so iets beleef nie! Een van die lekkerste lekkerlag klugte word nou opgevoer.
Vanjaar kan jy ook verseker wees van ‘n porsie Shakespeare by die Aardklop Drama feesmaal.
Eendag was daar ‘n man. Die man het geglo. Hy het geglo dat: sy baas van hom hou, sy vrou van hom hou, sy kollegas van hom hou en sy kinders mal is oor hom en toe een oggend skrik hy wakker.
Die titelsnit van Amanda Strydom se nuwe album Op ‘n klein blou ghoen is heel gepas gekomponeer in die Sterrewagteater in Bloemfontein.
Onlangse kommentaar