Gedigte in McGregor 2017

Alle paaie lei binnekort weer na die mooie plattelandse dorpie McGregor, vir alle liefhebbers van die woordkuns.

Voices on Fire

Gedigte in McGregor vind vanaf 26 tot 28 Augustus plaas. Daar is `n groot verskeidenheid interessante en dinamiese digters wat vanjaar hul werke gaan deel.

Bymekaarkomplek vir die kunste

Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.