Die lokvideo van Die Antwoord se nuwe album is van die internet verwyder nadat die groep glo nie toestemming van die kunstenaar Jane Alexander gekry het om na haar bekende beeldegroep te verwys nie.
“I fink u freeky” van Die Antwoord se nuwe album TEN$ION.
Gister het The New York Times ‘n artikel publiseer oor Die Antwoord.
Die Antwoord se nuwe album TEN$ION verskyn eersdaags.
Die omslag van Die Antwoord se nuwe album TEN$ION.
Die rede hoekom Die Antwoord en Interscope se paaie geskei het.
Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.
Afrikaanse rap en hip hop is almal se liefling, met die zef kinders Jack Parow en Die Antwoord wat voor in die koor sing.
Wat het Die Antwoord, Jack Parow en Angus Buchan in gemeen?
“Die Antwoord se musiekvideo, Zef Side, was een van die wenners van die wêreldwye videokuns kompetisie, You Tube Play, by die Guggenheim museum.”
“Die video-webblad YouTube het Die Antwoord se nuutste musiekvideo Evil Boy van die gewilde webwerf verwyder.”
Hier is die omslag van Die Antwoord se nuwe album.
Die Antwoord
Onlangse kommentaar