‘n Film deur Diek Grobler, gedig deur Ronelda S Kamfer.
Sleutelwoord Argiewe:Diek Grobler
Laaste woord
‘n film deur Diek Grobler
Perron
Poësiefilm deur Marinda du Toit en Tessa Louw.
Deon Meyer en Coenie de Villiers se Karoo Suites by Kaapse inryteater
Meyer en De Villiers se talente sorg vir ’n gedugte kombinasie. Karoo Suite het gehore by verskeie feeste en teaters in vervoering gehad, en het daarna landswyd uitverkoop.
Mon Pays
‘n Poësie-film deur Diek Grobler.
piepie in die potjie
poepoe in die potjie
vir die voëls
ek het bloed op my hande / van al die vredes wat ek bewaar
Afrique mon désir by die Fugard
Die wêreldmusiek-produksie Afrique mon désir met Laurinda Hofmeyr en die Afrique mon désir Ensemble het gehore in Parys, Bordeaux, Poitiers en Angoulême gaande gehad tydens hul toer na Frankryk in Junie vanjaar.
Afrique mon désir luistersessie, met Laurinda Hofmeyr
Luister vir 24 uur gratis na twee snittevan die nuwe album Afrique mon désir.
Afrika my verlange / Afrique mon désir
Afrika my verlange / Afrique mon désir is `n 90minute multi-media, wêreldmusiek-produksie met David Kramer as regisseur, en met musikante Laurinda Hofmeyr, Schalk Joubert en die Afrique mon désir Ensemble.