// argiewe

Durban

Hierdie tag word geassosieer met 8 bydraes

Jolkol besoekers

Volgens Fifa het sowat 1.5 miljoen sokkergeesdriftiges sover die 10 jolkolle (Fan Fests) in Suid-Afrika besoek gedurende die wêreldbeker.

Candice Boucher

Die Durbaniet Candice Boucher sal op die voorblad van die April-uitgawe van Playboy pryk.

Zombieland in Durbs

Die werkers by Durban se Galestraat lykshuis is gatvol. Hulle dreig om te staak as dinge nie binnekort verander nie.

Gandhi as in Durban

Jare na sy dood in 1948 is deel van Mohandas K. Gandhi se as gister in die Indiese Oseaan by Durban gestrooi.

Beste swart matrikulant werk ‘n huis los

Mandisa Nene woon saam met haar ma, ‘n huiswerker, en haar broer in ‘n modderhut in Umlazi, suid van Durban.

Moses Mabhida-stadion

Moses Mabhida-stadion in Durban

Chris Chameleon tussen die dolfyne

Chris Chameleon repeteer saam met die dolfyne by uShaka Marine World in Durban.

2010 gashere wys hul plakkate

Die 2010 FIFA Wêreldbeker is net meer as ‘n jaar weg. Die Suid-Afrikaanse gasheerstede het onlangs hul plakkate in Mangaung / Bloemfontein bekendgestel.


Switch to our mobile site