// argiewe

FIFA

Hierdie tag word geassosieer met 5 bydraes

Nigerië geskors uit sokker

“Die wêreldsokkerliggaam Fifa het Maandag bekend gemaak dat hy Nigerië uit internasionale sokker, weens “inmenging van die regering” geskors het.”

Jolkol besoekers

Volgens Fifa het sowat 1.5 miljoen sokkergeesdriftiges sover die 10 jolkolle (Fan Fests) in Suid-Afrika besoek gedurende die wêreldbeker.

Hoofkwartiere vir sokkerspanne bekend

FIFA het onlangs die name van die hoofkwartiere van die buitelandse sokkerspanne bekendgemaak.

Kaapstad-stadion is perfek

Volgens Fifa se sekretaris-generaal, Jerome Valcke, is Kaapstad se 68 000-sitplek stadion “perfek”.

2009 Konfederasiebeker

Die 2009 Konfederasiebeker begin vandag wanneer Suid-Afrika en Irak kragte meet op Ellis Park in Johannesburg.


Switch to our mobile site