Twee van Suid-Afrika se mees gevierde aktrises, Jana Cilliers en Antoinette Kellermann, is eersdaags saam in die HB Thom Teater in Stellenbosch te sien.
Sleutelwoord Argiewe:Floyed de Vaal
Crossing
Die Makendast Teater Groep is terug met ´n nuwe werk Crossing (ook bekend as Drif) geskryf deur die alom bekende outeur, Reza de Wet. Floyed de Vaal is die produsent en artistiese direkteur van die groep wat hierdie bonatuurlike verhaal vertolk. Twee susters, Hermien en Sussie (Vertolk deur Erica Wessels en Leigh Graves) wie drenkelinge …
Etenstyd
Etenstyd is ‘n vertaling van Steven Berkoff se Lunch deur Adriaan Meyer.
Moegoeman en die Afrikane
Die produksie ondersoek, met behulp van satiere, komedie en fisieke komedie onder andere die term Afrikaan.
Sneeuwatjie? – ‘n Pantomini
Die geselskap van Aswoestertjie – die Pantomini is terug met ‘n splinternuwe Pantomini.
Aswoestertjie
Die bekende sprokie van Aspoestertjie is verwerk tot ‘n pantomime, maar die geselskap gaan gebuk onder erge finansiële druk.