Hannah Borthwick, Sandra Prinsloo en Franci Swanepoel in Janneman.
Die produksies Mooi Maria, Rooiland, lig en …miskien het Saterdag by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees met die grootste pryse weggestap.
Deon Opperman se nuutste drama, Aantrekkingskrag, maak sy debuut by Aardklop 2011.
Drie generasies van dieselfde gesin.
Vanjaar kan jy ook verseker wees van ‘n porsie Shakespeare by die Aardklop Drama feesmaal.
Onlangse kommentaar