Man, ou Lettie Ingelbrê het baie gedoen hier in ons buurt … bak virrie kjerkbesaar, blomme insteek by die troues, waak by die siekes … alles … haar hanne ‘t vir niks ve’keerd gestaan nie … Maar kan ‘ie ou mens vir jou geskinner ‘t!
Sleutelwoord Argiewe:Frans Swart
My Boetie se Sussie se Ou kom Kaap toe
As jy dink jou lewe is ingewikkeld, plaas jouself vir ‘n oomblik in John Smith se skoene.
Die Grotman op toer
Dit is vyftien jaar later. Grotman en Elize is steeds gelukkig getroud. Die kinders is tieners met hul eiesoortige uitdagings.
Gé Sing: Hoor My Lied! open die nuwe Umuzi Teater in Secunda
Alma Swart, feesorganiseerder van die Umuzi Kunstefees, sê dat hulle baie opgewonde is oor die nuwe teater.
Helene Bester hulde aan Nana Mouskouri
Helene Bester bring in haar produksie – Helene Bester sing Nana Mouskouri – hulde aan hierdie ikoniese Griekse sangeres.
Vlerksleep by Innibos
Volgens die verklarende woordeboek van die Afrikaanse taal beteken “vlerksleep” om by ‘n meisie aan te lê, soos wat die voëls – veral duiwe – hulle vlerke sleep om die wyfies se aandag te kry vir so ‘n ietsie lekker!
Vraag en antwoord sessie met Richard van der Westhuizen
Vraag en antwoord sessie met Richard van der Westhuizen
My Boetie se Sussie se Ou by die Fairtree Atterbury Teater
As jy dink jou lewe is ingewikkeld, plaas jouself vir ‘n oomblik in John Smith se skoene, daardie taxi-bestuurder van My Vrou se Man se Vrou met twee vrouens, en nou ook twee gesinne!
Vlerksleep
Volgens die verklarende woordeboek van die Afrikaanse taal beteken “vlerksleep” om by ‘n meisie aan te lê, soos wat die voëls – veral duiwe – hulle vlerke sleep om die wyfies se aandag te kry vir so ‘n ietsie lekker!
Richard van der Westhuizen vier veertig jaar in die vermaaklikheidsbedryf
In 2025 vier ons die merkwaardige loopbaan van Richard van der Westhuizen – ’n kunstenaar wie diep spore in die Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf laat.
