Vroeg in 2018 het Darrel Bristow-Bovey verhuis na Ikaria, ‘n afgeleë Griekse eiland – die lewensverwagting op die eiland is meer as 100 jaar.
Sleutelwoord Argiewe:Franschhoekse Letterkundefees
Decapitalising your cash
Hommeltuie draai bo ons koppe, robotte doen al die handewerk en krypto-geldeenhede bevonds ons leefstyl.
The better bookclub
Boeke, wyn, kos en klets: is dit al waaroor ’n boekklub gaan?
Writing on the fly
Ralph Mathekga en Rebecca Davis het beide ’n skerp waarnemingsvermens.
The F Word
Gus Silber lei ’n gesprek met skrywers Haji Mohamed Dawjee en Richard Poplak.
#FLF2016 Sex on the page
Jenny Crwys-Williams klim tussen die blaaie in saam met Kathryn White, Paige Nick en Scarlett Thomas.
#FLF2016 The personal journey of poetry
Nick Mulgrew ontdek die paaie wat digters loop in hul skryfwerk, saam met Beverly Rycroft en Eliza Kentridge.
#FLF2016 Kinking Reality and Twisty Fiction
Fantasmagoriese storievertelling het veral woema wanneer dit geanker is aan die werklikheid.
#FLF2016 Literary madness with John Maytham
Van Hamlet tot Alice’s Adventures in Wonderland, John Maytham bied ‘n uur van dramatiese, snaakse, aangrypende en skrikwekkende oomblikke van waansin uit ‘n paar van die wêreld se mees briljante tekste.
#FLF2016 Plain speaking
Rebecca Davis vra vir Gareth van Onselen, Onkgopotse JJ Tabane en Richard Poplak hoe hulle omstrede onderwerpe hanteer en die trolle en teikens op die rug wat daarmee saam kom.