// argiewe

Frieda van den Heever

Hierdie tag word geassosieer met 10 bydraes

Skeer op Richmond

‘n Road movie en ‘n chickflick vir Afrikaanse teater.

Deurbraak Aan de Braak

Aan De Braak teater in Stellenbosch het ‘n opwindende nuwe projek van stapel gestuur.

Elders aan diens

Die digter, skrywer, dramaturg en rubriekskrywer Jeanne Goosen is die tema van ‘n nuwe kabaret.

Aspoestertjie

‘n Splinternuwe weergawe van die geliefde sprokie, Aspoestertjie, word hierdie jaar deur die US Drama Departement op die planke gebring.

Moegoeman en die Afrikane

Die produksie ondersoek, met behulp van satiere, komedie en fisieke komedie onder andere die term Afrikaan.

Sneeuwatjie? – ‘n Pantomini

Die geselskap van Aswoestertjie – die Pantomini is terug met ‘n splinternuwe Pantomini.

NP van Wyk Louw en die meisies …

‘n Vuurwarm NP van Wyk Louw-show met die twee leading ladies van die TV-reeks Orion, Erica Wessels en Tinarie van Wyk Loots en die nuwe musieksensasie Frieda van den Heever.

Die wêreld wil weet

Die wêreld wil weet is bekende skrywer Francois Bloemhof se eerste kabaret.

Aswoestertjie

Die bekende sprokie van Aspoestertjie is verwerk tot ‘n pantomime, maar die geselskap gaan gebuk onder erge finansiële druk.

Hansie en Grietjie

Louis Pretorius is verantwoordelik vir dié splinternuwe vertelling van die bekende Hansie en Grietjie sprokie terwyl Mareli Hattingh die regie behartig.